2017 Edition 2017-07-15T17:17:21+00:00

Welcome to our fifth celebration of poetry

The 2017 Edition is coming!

25 – 27  August

0
0
0
0
Days
0
0
Hrs
0
0
Min
0
0
Sec

It gives me great joy to welcome you to McGregor and to this our fifth celebration of poetry. Initially we probably hoped that our gathering would follow the formula of other literary festivals but it has become clear over the last five years that we are indeed offering something unique. Firstly, our event is focused on celebrating and promoting the Art of Poetry. Secondly, we strive to do this in an intimate and warm-hearted way. Our village venues are perfectly suited to this goal. Not only are they all within walking distance of one another but they are personal and cosy. Here poets and those who love poetry can make themselves at home and enjoy one another’s company in a cosy relaxed ambience. Thirdly, our event not only honours and celebrates established, published poets but more and more offers a platform for those writers who seldom get an opportunity to present their talent. We trust you will enjoy all that POETRY in McGregor offers. Thank you for joining us and for your invaluable support.

Billy Kennedy and the Poetry in McGregor committee.

Dit is vir my ’n groot vreugde om jou in McGregor en by die viering van ons vyfde gedigtenaweek te verwelkom. Aanvanklik het ons waarskynlik gehoop dat dit die formule van ander literatuurfeeste sou volg, maar dit het die afgelope vyf jaar duidelik geword dat ons aanbieding iets unieks is.  Eerstens, fokus ons geleentheid op die viering en bevordering van die Kuns van Poësie.  Tweedens, streef ons daarna om dit in ‘n intieme, warm atmosfeer aan te bied.  Ons dorpie se lokale pas perfek in by hierdie doel.  Nie alleen is hulle almal loopafstand van mekaar nie, maar hulle is ook persoonlik en snoesig.  Hier kan digters en poësieliefhebbers hulself tuismaak en mekaar se teenwoordigheid in ‘n intieme, ontspanne atmosfeer geniet.  Derdens, eer ons geleentheid nie net gevierde,  gevestigde en gepubliseerde  digters nie, dit skep ook ‘n platform vir daardie skrywers wat selde die geleentheid kry om hulle talente met ander te deel.  Ons vertrou jy sal alles geniet wat die Gedigtenaweek in McGregor bied.  Dankie vir jou ondersteuning en dat jy by ons aangesluit het.

Billy Kennedy en die Gedigte in McGregor Bestuurskomitee

2017 Poets
2017 Programme
2017 Venues
2017 Exhibitions – Book Events

Thank you to the following Sponsors for their support of Poetry in McGregor