2017 Poetry Competition 2017-07-15T17:19:59+00:00

Poetry Competition

Gedigte in McGregor kompetisie

 Closing date: 10 August 2017

0
0
0
0
Days
0
0
Hrs
0
0
Min
0
0
Sec

Open Category

“Poetry against Poverty”

  • Have you ever thought of writing poetry?
  • Have you written an unpublished poem?
  • Would you like to see your poetry published?
  • Are you over the age of 19?

Then you are eligible to enter our Open Category and stand a chance of winning R 5 000.00 CASH and a trophy. The finalists may have the opportunity to have their poetry published in our annual “Poetry in McGregor” Anthology and their winning entries will be read during our “Poetry in McGregor” weekend which will take place from the 25 to 27 August 2017. Please see www.poetryinmcgregor.co.za for details. T’s and C’s apply.

Competition Guidelines : Entries restricted to unpublished poems from poets who have not had any poems published as yet (school magazines and journals excluded)  *The poem must be the original work of the entrant submitting it *Poems must have a title and fit in with the “Poetry against Poverty” theme * Length submitted must be between 12 and 40 lines * Poems may be in English or Afrikaans * Full names must be provided plus date of birth and contact numbers * Maximum of two poems per poet * Entries must be submitted separately * The judges’ decision is final * No correspondence will be entered into *Entries must be typed and emailed to: mcgpoets@gmail.com /posted to PO Box 361, McGregor, 6708 / faxed to 086 756 0864 / delivered to the Temenos Office, corner Voortrekker and Bree Streets, McGregor. Closing date: 10 August 2017. Finalists will be notified by 15 August 2017. Enquiries: Dave Magner 023 625 1402.

The name of the (one and only) winner will be announced at the prize-giving function which will take place at 09:00 on Saturday 26th August in Caritas at Temenos Retreat, Long Street entrance, McGregor, 6708.

Oop kategorie:

Tema: “Poësie as Hartskos”

  • Het jy al ooit daaraan gedink om `n gedig te skryf?
  • Sal jy graag jou gedigte will laat publiseer?
  • Is jy 19 jaar of ouer?

As jou antwoord JA is op hierdie vrae kwalifiseer jy om in te skryf vir die “Oop kategorie” van vanjaar se gedigtekompetisie. Jou inskrywing moet inpas by die tema “Poësie as hartskos.”  Die wenner gaan wegstap met R5000.00 kontant en `n trofee. Die finaliste se gedigte sal oorweeg word vir publikasies in die jaarlikse “Poetry in McGregor” digbundel. Die wen-inskrywings sal ook tydens die Gedigte in McGregor naweek voorgelees word. Die gedig moet `n titel hê en tussen 12 en 40 reëls lank wees. Gedigte mag in Afrikaans en Engels voorgelê word. Stuur daarbysaam jou volle naam, asook geboortedatum en kontakbesonderhede. Daar mag slegs een of twee gedigte per digter ingeskryf word en dit moet ons in aparte eposse bereik. Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen verdere korrespondensie sal daarna plaasvind nie. Die gedigte moet per epos gestuur word na mcpoets@gmail.com of getik op `n bladsy gepos na Posbus 361, McGregor, 6708. Daar is ook n opsie om getikte weergawe te faks na 086 756 0864 of om dit persoonlik by die Temenoskantoor op die hoek van Voortrekker- en Bree Straat, McGregor af te lewer.

High School Category

“Poetry against Poverty”

  • Have you ever thought of writing poetry?
  • Have you written an unpublished poem?
  • Would you like to see your poetry published?
  • Are you at High School at present?

Then you are eligible to enter our High School Category and stand a chance of winning an I-Pad and a trophy. The finalists may have the opportunity to have their poetry published in our annual “Poetry in McGregor” Anthology and their winning entries will be read during our “Poetry in McGregor” weekend which will take place from the 25 to 27 August 2017. Please see www.poetryinmcgregor.co.za for details. T’s and C’s apply.

Competition Guidelines : Entries restricted to unpublished poems from poets who have not had any poems published as yet (school magazines and journals excluded) *The poem must be the original work of the entrant submitting it *Poems must have a title and fit in with the “Poetry against Poverty” theme *Length submitted must be between 12 and 40 lines * Poems may be in English or Afrikaans * Full names must be provided plus date of birth and contact numbers * Maximum of two poems per poet * Entries must be submitted separately * The judges’ decision is final * No correspondence will be entered into *Entries must be typed and emailed to: mcgpoets@gmail.com /posted to PO Box 361, McGregor, 6708 / faxed to 086 756 0864 / delivered to the Temenos Office, corner Voortrekker and Bree Streets, McGregor. Closing date: 10 August 2017. Finalists will be notified by 15 August 2017. Enquiries: Dave Magner 023 625 1402.

The name of the (one and only) winner will be announced at the prize-giving function which will take place at 09:00 on Saturday 26th August in Caritas at Temenos Retreat, Long Street entrance, McGregor, 6708.

Hoërskool Kategorie:

Tema: Poësie as Hartskos.

  • Het jy al ooit daaraan gedink om `n gedig te skryf?
  • Sal jy graag jou gedigte will laat publiseer?
  • Is jy tussen 13 en 19 jaar oud?

As jou antwoord JA is op hierdie vrae kwalifiseer jy om in te skryf vir die “Hoërskool kategorie” van vanjaar se gedigtekompetisie.  Jou inskrywing moet inpas by die tema “Poësie as hartskos.”  Die wenner gaan wegstap met `n splinternuwe iPad en `n trofee. Die finaliste se gedigte sal oorweeg word vir publikasies in die jaarlikse “Poetry in McGregor” digbundel. Die wen-inskrywings sal ook tydens die Gedigte in McGregor naweek voorgelees word. Die gedig moet `n titel hê en tussen 12 en 40 reëls lank wees. Gedigte mag in Afrikaans en Engels voorgelê word. Stuur daarbysaam jou volle naam, asook geboortedatum en kontakbesonderhede. Daar mag slegs een of twee gedigte per digter ingeskryf word en dit moet ons in aparte eposse bereik. Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen verdere korrespondensie sal daarna plaasvind nie. Die gedigte moet per epos gestuur word na mcpoets@gmail.com of getik op `n bladsy gepos na Posbus 361, McGregor, 6708. Daar is ook n opsie om getikte weergawe te faks na 086 756 0864 of om dit persoonlik by die Temenoskantoor op die hoek van Voortrekker- en Bree Straat, McGregor af te lewer.

Prize-giving Function

 9 am on Saturday 26th August

0
0
0
0
Days
0
0
Hrs
0
0
Min
0
0
Sec

Thank you to the following Sponsors for their support of Poetry in McGregor