ATKV SKRYFWERKWINKEL – ATKV WRITING WORKSHOP

Poetry in McGregor is delighted to welcome Professor Bernard Odendaal to the Poetry Weekend. Head of the ATKV Writing School, based at the Potchefstroom campus of North West University, Prof Odendaal will be running a creative writing workshop on The Building Blocks of Poetry.  Prof Odendaal is a highly respected authority on Afrikaans and Dutch literature, especially in Poetry.  He is himself a highly respected and published poet.

The event is from 14:30 till 17:00 on Friday 25th August, and will be held at the Mothertongue venue in Voortrekker Road. There is no charge as the ATKV sponsors the event.  It is a wonderful opportunity for aspiring poets to learn from a master craftsman.

 

Gedigte in McGregor verwelkom graag Professor Bernard Odendaal by die Gedigtenaweek.  Hy is die Hoof van die ATKV Skryfskool, geleë op die Potchefstroomkampus van die Noord-Wes Universiteit en het ingewillig om ‘n kreatiewe werkwinkel oor die Boublokke van Poësie aan te bied.  Prof Odendaal is ‘n hoogs gerespekteerde kenner van Afrikaans- en Hollandse letterkunde, veral van Poësie.  Hy is ook in sy eie reg ‘n gerespekteerde en gepubliseerde digter.

Die werkwinkel word op Vrydag 25 Augustus vanaf 14:30 tot 17:00 aangebied by die Mothertongue lokaal in Voortrekkerstraat.   Die ATKV borg die geleentheid en dit is dus gratis vir deelnemers.  Hierdie is ‘n wonderlike geleentheid vir aspirant digters om by ‘n meester vakkundige te leer.

2017-08-11T09:53:51+00:00

Leave A Comment