June 2017

McGregor se Digfees

2017-06-22T12:18:23+00:00

McGregor's die dorpie Waar digkuns gaan blom Want talle digters Gaan McGregor toe kom Strofes en versreëls Gaan sorg vir vermaak Waar elke gedig Jou hartsnare gaan aanraak Is jy ń liefhebber van dig Of ń kranige skrywer? Kom neem deel aan die fees Met lus en ywer 25 tot 27 Augustus Nog hierdie [...]